’N WON­DER­LI­KE REEKS

Tuis - - KOS & DRANK -

Bo­sjes Farm in die B­ree­de­kloof­wyn­val­lei het ’n be­son­der­se reeks huis­wyn, af­koms­tig van voor­aan­staan­de plaas­li­ke land­goe­de­re, be­kend­ge­stel. Die ge­re­ken­de wyn­be­oor­de­laar en Kaap­se Wyn­mees­ter Al­lan Mul­lins was aan die stuur van die ver­snit-pro­ses. Proe die wit en rooi huis­wyn, sau­vig­non blanc, che­nin blanc, ca­ber­net sau­vig­non en pi­no­ta­ge (R90–R150 per bot­tel) by Bo­sjes Kom­buis. Be­soek bo­sjes.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.