Sjo­ko­la­de-ti­ra­mi­su

Tuis - - YSKASTERT -

Kof­fie en sjo­ko­la­de is ge­maak vir me­kaar, en ’n sky­fie van dié droom­tert gaan har­te steel!

Ge­noeg vir 8 • Be­rei­dings­tyd: 35 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 10 mi­nu­te

• 200ml sterk kof­fie, af­ge­koel

• 30ml Kahlua of bran­de­wyn (op­si­o­neel)

• so­wat 24 vin­ger­koe­kies

• sjo­ko­la­de­krul­le, ka­kao en vars ker­sies vir gar­ne­ring VUL­SEL

• 1 sak­kie (15ml) poei­er­ge­la­tien

• 6 ei­er­ge­le

• 60g (75ml) strooi­sui­ker

• 2 x 250g mas­car­po­ne­kaas

• 250ml room, styf­ge­klits

• 100g don­ker­sjo­ko­la­de, ge­smelt

1 Voer ’n groot brood­pan uit met kleef­plas­tiek. Meng die kof­fie en li­keur en doop 8 van die vin­ger­koe­kies in die kof­fie; pak ’n la­gie koe­kies on­der­in die voor­be­rei­de pan.

2 Maak die vul­sel Roer 30 ml koue wa­ter by die ge­la­tien in ’n bak­kie en laat staan tot ge­spons. S­melt dit dan deur die bak­kie in ’n gro­ter bak kook­wa­ter te sit en ver­sig­tig te roer tot lo­pe­rig. K­lits die ei­er­ge­le en sui­ker saam in ’n groot meng­bak oor ’n ka­strol met ’n bie­tjie kook­wa­ter in – dis be­lang­rik dat die meng­bak nie aan die wa­ter raak nie. Sit nou die ka­strol op die stoof oor lae hit­te en k­lits tot dik en lig van kleur (so­wat 5 mi­nu­te). Haal van die hit­te af en giet oor in ’n skoon meng­bak. Roer die ge­smel­te ge­la­tien en mas­car­po­ne by en vou laas­te die sty­we room ook in.

3 Giet die helf­te van die ro­me­ri­ge vul­sel oor die eer­ste laag koe­kies in die pan en pak dan nog ’n laag ge­doop­te koe­kies daar­op. Meng die ge­smel­te sjo­ko­la­de by die oor­bly­wen­de vul­sel en giet bo-oor. Doop da­de­lik die laas­te 8 koe­kies in die kof­fie en pak in ’n laas­te la­gie bo-op. Sit in die ys­kas tot ge­stol.

4 Om voor te sit, keer die tert uit op ’n mooi bord en ver­wy­der die plas­tiek. Ver­sier met ’n la­gie ge­sif­te ka­kao, sjo­ko­la­de­krul­le en bes­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.