Va­ri­a­sie #1 Bes­sie­kaas­koek

Tuis - - YSKASTERT -

Pleks van die 125 ml suur­le­moen­sap en -s­kil, ver­pulp 60 ml suur­le­moen­sap saam met 125 ml fram­bo­se tot ’n lek­ker bes­sie­moes en k­lits dit saam met die kon­dens­melk. Volg dan die res van die ba­sie­se re­sep (oor­kant). Ver­sier met ’n strooi­sel ek­stra fram­bo­se en ment­blaar­tjies voor dit ys­kas toe gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.