Dié ou­ens rock!!

Pier­re van P­let­zen en Frank Op­per­man maak mu­siek uit die boon­ste rak­ke.

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

Frank Op­per­man het voor­heen in ’n groep ge­sing; is daar ’n kans dat hy weer mu­siek gaan maak? – LUCY, SMS

Frank (K­ni­poog K­noet­ze in P­hil 101, 2017-nou) en Pier­re van P­let­zen (Ou­baas van 7de Laan, SABC2 2000-2017) het be­sluit hul­le is nog glad nie te oud om te rock nie. Hul­le be­gin bin­ne­kort met die ver­fil­ming van die nu­we re­a­li­teits­reeks Die Ooms En ’n Band, wat van 9 Ju­nie op VIA uit­ge­saai word. “Ek het 17 jaar laas in ’n band ge­speel en Pier­re het so 30 jaar ge­le­de in ver­skeie groe­pe trom ge­speel,” ver­tel Frank. “Dis glad nie mak­lik om ’n band by­me­kaar te sit nie, wat nog te sê van by­me­kaar hou. Ons gaan lek­ker rock,” lag Frank.

Frank Op­per­man en Pier­re van P­let­zen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.