WEN

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

tvplus en S­tar­bur­stPro­mo­sies gee 10 ge­luk­ki­ge le­sers die kans om die CD Black Sails van die mu­siek­groep DECA te wen. Die groep be­staan uit Her­man S­teyn (vi­ool) en Douw S­teyn (ki­taar). Die CD is ’n kom­bi­na­sie van op­ge­wek­te deun­tjies en sta­di­ger, stre­len­de snit­te. Om in te skryf, SMS die sleu­tel­woord DECA, jou naam, stad/ dorp en die ant­woord op die vraag hier­on­der na 34982. El­ke SMS kos

R1,50.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.