TV Plus (Afrikaans)

QUINNE IS TOPS

-

Ek’s mal oor Quinne as Connie in 7de Laan. Ek het gehoor sy is ’n doula. Wat is dit en wat doen sy in haar vrye tyd? – SANDY, E-POS

Sedert Quinne Brown Huffman in Oktober 2016 ná jare weer by 7de Laan begin het, is sy baie besig. “Ek kry nie meer so baie tyd om ’n doula – iemand wat paartjies help met die hele swangerska­p- en geboortepr­oses – te wees nie,” vertel Quinne. Maar dis nie al nie. “Ek praktiseer ook Metamorpho­sis, wat ma’s en kinders deur ’n tyd van veranderin­g help.” Tussendeur is sy ma vir Charlotte (6) en Lara (3).

 ??  ?? Quinne Brown Huffman.
Quinne Brown Huffman.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa