SUPERNATURAL

TV Plus (Afrikaans) - - BLAAI NA DIE BLAD -

Hoe­kom ad­ver­teer Vu­zu AMP ge­reeld Supernatural, maar net voor­dat dit be­gin word dit met ’n an­der reeks ver­vang? – MEV. VAN E­DEN, E-POS

Ry­an van Heerden, Vu­zu AMP se pu­bli­si­teits­be­stuur­der, ver­dui­de­lik: “Die reeks is ver­vang met Ex­press From The USA-reek­se soos How To Get A­way With Mur­der en DC’s Le­gends Of To­mor­row. Supernatural be­gin nou Don­der­dag 6 Ju­lie om 21:30 op Vu­zu AMP (*103).”

Supernatural is uit­ein­de­lik op pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.