TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Bianca is bekommerd oor Stella se veiligheid, en Mymoena het ’n plan om Derick uit hul lewe te kry. Siya wonder oor Kim se agenda, en Carmen wil stem oor die sentrum se toekoms. Mymoena is bang Bianca ignoreer die Derick-kwessie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa