TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Nosipho het met Mondli uitgemaak en op ’n date gegaan met Qhabanga, die nuwe polisieman in die dorp, en MaNgcobo het alleen voor die kansel agtergebly toe die polisie haar gangster-bruidegom Nkunzi arresteer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa