TV Plus (Afrikaans)

Y&R

-

Victor is verras wanneer hy Abby sover kry om haar misdaad te erken, maar is selfs meer verstom wanneer hy iets anders oor haar hoor. Nick dreig om die waarheid oor Victor te onthul, Chelsea weet nie wat om met die nuwe inligting oor Y&R te doen nie, en die Abbott-etepartytj­ie verander van pret na vreesaanja­end weens ’n noordelike storm. Traci voel steeds gegrief, en Abby skaar haar aan Dina se kant. Hilary sê Juliet moet haarself laat geld, en Ashley vra Dina uit oor haar nuwe verhouding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa