TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 JULIE

-

Botho begin die legkaart inmekaarpa­s oor wie Tladi se pa is, en sy wil meer weet oor haar pa, Justice, se verlede. Jade en Eshe raak verloof, en Moshidi probeer Tladi by die ASA weglok met die belofte van roem en rykdom. Justice en Mmamosa hou ’n verenigde front voor teen Moshidi wat Tladi probeer wegrokkel, en Jade behaal ’n groot sege by ’n atletiekby­eenkoms en die gim vier dit saam met haar.

 ??  ?? Justice se persoonlik­e lewe is in ’n warboel – sy vrou se oog dwaal, hy het dalk ’n seun, en sy dogter wil meer oor sy verlede weet.
Justice se persoonlik­e lewe is in ’n warboel – sy vrou se oog dwaal, hy het dalk ’n seun, en sy dogter wil meer oor sy verlede weet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa