S­ho­w­max

Bec­ca is die Cra­zy Ex-Gi­r­lf­riend wat net nie wil weg­gaan nie.

TV Plus (Afrikaans) - - BLAAI NA DIE BLAD -

Daar is niks er­gers as ’n ir­ri­te­ren­de eks wat nie ’n skimp kan vang nie. In die mu­si­ka­le ko­me­die Cra­zy Ex- Gi­r­lf­riend (2015-nou; die eer­ste sei­soen is ge­voeg by die in­ter­net­stroom­diens S­ho­w­max se bi­bli­o­teek), is die pro­ku­reur Re­bec­ca Bunch (ge­speel deur die reeks­skep­per Ra­chel Bloom) só ie­mand. Sy is af­ge­sê deur haar ho­ër­skool­lief­de en sy het nooit daar­oor ge­kom nie.

Nou is Bec­ca ’n vol­was­se­ne en sy suk­kel by die werk. Sy’s de­pres­sief en neem im­pul­sie­we be­slui­te. En dis ’n pro­bleem wan­neer sy haar eks Josh ( Vin­cent Ro­dri­quez) raak­loop en ’n plan be­raam om hom terug te kry. Maar Bec­ca is nie die e­nig­ste S­ho­w­max­ka­rak­ter wat lief­de soek nie . . .

PELLE AAN DIE PARADEER

Reeks: F­riends (1994-2004; S­ho­w­max het al tien sei­soe­ne) Ra­chel, Ross, Mo­ni­ca, C­hand­ler (Jen­ni­fer A­nis­ton, David S­chwim­mer, Cour­te­ney Cox en Mat­thew Per­ry) en die an­der het die stan­daard in die 1990’s on­moont­lik hoog ge­stel as een van die bes­te rom­koms . . . en hul­le het nie lief­de in ky­kers se ke­le af­ge­druk nie. P­leks daar­van is hul­le ge­terg met die aan-af-ver­hou­ding tus­sen Ross en Ra­chel, en teen sei­soen 7 wou ons eer­der hê C­hand­ler en Mo­ni­ca moet trou.

SEKSBEHEP EN GENIET DIT

Reeks: Sex And The Ci­ty (1998-2004; al ses sei­soe­ne is op S­ho­w­max) Die reeks, wat Sa­rah Jes­si­ca Par­ker en haar ka­rak­ter Car­rie Brads­haw ge­maak het, gaan al­les oor die lief­de en hoe ver­skil­lend dit vir al­mal is – ver­al vir vier vriende in New York wat in ver­skil­len­de sta­di­ums van hul le­we is. Hul­le is 30-plus­sers, in die mid­del van hul loop­ba­ne en hul­le wil net pret hê. As die man in hul le­we net sal saam­speel.

DESPERAAT VIR RO­MAN­SE

Reeks: Des­pe­ra­te Hou­se­wi­ves (20042012; al agt sei­soe­ne is op S­ho­w­max) Ja, daar is ’n moor­d­raai­sel in die mid­del van al­les wat aan­gaan in Wis­te­ri­a­laan, maar dit be­te­ken nie vroue soos Su­san (Te­ri Ha­t­cher) en Ga­by (Eva Lon­go­ria) is nie op die mark vir aan­dag nie. En die vraag na lief­de laat die ky­kers lag – Su­san ver­loor haar hand­doek op die sy­paad­jie wan­neer die nuts­man op wie sy ver­lief is, Mi­ke (Ja­mes Den­ton), op­daag, en Ga­by doen tuin­werk in ont­wer­pers­kle­re so­dat haar bed­ses­sies met haar tui­nier, John (Jes­se Me­t­calfe), nie ont­hul word nie.

FLIRT IN ’N ROLPENT

Fliek: No Strings At­ta­ched, 2011 A­dam en Em­ma (Ash­ton Kut­cher en Na­ta­lie Port­man) loop me­kaar al se­dert so­mer­kamp toe­val­lig raak, tot ’n aand van ’n dronk bel­le­ry – A­dam word die og­gend in Em­ma se woon­stel wak­ker met net ’n hand­doe­kie om sy lyf. En hoe­wel die ka­me­raad­skap goed is, wil hul­le nie nou uit­gaan nie.

WAT IS S­HO­W­MAX?

S­ho­w­max is A­fri­ka se groot­ste in­ter­net-TV- diens, met dui­sen­de reek­se, flieks en dok­kies wat be­skik­baar is vir bin­ge-kyk teen net R99 per maand. Jy kan so­veel S­ho­w­max-reek­se kyk as wat jy wil, son­der be­per­kings. Jy kan een maand be­taal en die vol­gen­de jou in­te­ke­ning kan­sel­leer, en dan weer in­te­ken wan­neer jy ge­reed is. Dit hang van jou af. Gaan na www. s­ho­w­max.com om in te te­ken vir ’n gra­tis proef­tyd van twee we­ke!

Re­bec­ca by (van links): Dar­ryl, G­reg en Josh.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.