7de Laan

Pier­re praat reg­uit oor hoe sy reis by 7de Laan tot ’n einde ge­kom het.

TV Plus (Afrikaans) - - BLAAI NA DIE BLAD -

Re­dak­teurs­no­ta:

Teen dié tyd weet ge­troue 7de Laan-ky­kers reeds Ou­baas, of­te­wel Pier­re van P­let­zen, se kon­trak met die se­pie is nie hernu nie en hy sal eers­daags die laas­te keer op ons skerms ver­skyn. Ná uit­een­lo­pen­de sto­ries in die me­dia ver­skyn het, het ons be­sluit dis die bes­te vir Pier­re om in sy eie woor­de te ver­tel wat ge­beur het. Die on­der­houd is per e-pos ge­voer. E­ni­ge ver­an­de­rin­ge aan ant­woor­de is om taal­re­ëls te volg, her­ha­ling te voor­kom, tvplus-styl te hand­haaf en lees­ge­mak te ver­se­ker.

Pier­re:

Ek wil eers da­de­lik en dui­de­lik iets aan die pu­bliek daar­bui­te sê: Ek het nie é­ni­ge pu­bli­ka­sie ge­na­der om met my on­der­hou­de te voer nie. S­kaars mi­nu­te na­dat ek in­ge­lig is oor die be­ëin­di­ging van my kon­trak het my foon be­gin lui, ook die dag daar­na. Om­trent se­we me­dia-or­ga­ni­sa­sies het my ge­na­der en ek het hul­le een vir een ge­ant­woord op ’n first- co­me, first-ser­ve-ba­sis. Ek soek nie pu­bli­si­teit of die sim­pa­tie van die pu­bliek nie, ek ant­woord net eer­lik wat ek ge­vra word.

tvplus: Hoe het dit ge­beur dat jou kon­trak nie hernu is nie?

Dit het Woens­dag 28 Ju­nie net ná 12:00 ge­beur. Die af­spraak wás ge­ske­du­leer vir 11:00, maar een van die be­stuurs­le­de het laat op­ge­daag. My vo­ri­ge en reg­te af­spraak was vir 13 Ju­nie om 15:30, maar een van die be­stuurs­le­de was twee ure laat. Ná ek ge­wag het tot 18:10 het hul­le vir my kom sê hul­le gaan nie by my uit­kom nie, want hul­le is moeg.

tvplus: Wat was jou re­ak­sie?

Baie, báie ge­meng­de ge­voe­lens! Maar toe ek ge­du­ren­de die ver­ga­de­rin­kie sien hoe hul­le selfs dít op­neuk met ver­keer­de en on­reg­ma­ti­ge pro­se­du­res (hoe mín wíl hul­le dan nou reg­tig weet van die reg en wet!?), was my e­mo­sie een van ma­te­lo­se ver­lig­ting! Teen die tyd dat ek in my kar ge­klim het, het my gees ge­ju­bel en het dit vir my ge­voel as­of ek ver­los is van drie jaar se frus­tra­sie en moe­de­loos­heid. Eers daar­die aand, en die vol­gen­de og­gend, het my woe­de na vo­re ge­tree toe ek dink oor hoe ek die af­ge­lo­pe drie jaar daar be­han­del is. Die be­le­di­gings en ver­al die ver­ne­de­rings was baie en to­taal on­no­dig. My doel was nóóit om net te kri­ti­seer vir niks nie, ek wou nie hê 7de Laan moes on­der­gaan weens die vreem­de, on­ver­staan­ba­re en swak be­slui­te wat ge­neem is nie. Ek het pro­beer help. Maar dis met min­ag­ting van die hand ge­wys, met ’n rig­h­te­ous­ness en ar­ro­gan­sie soos wat ek nog nooit te­vo­re be­leef het nie. Rig­h­te­ous­ness wat nie on­der­steun is deur ware in­sig en ken­nis nie. Ons le­we in an age w­he­re me­di­o­cri­ty ru­les, en as jy pro­beer om jou stem daar­teen te lig, dan is dit as­of jy met ’n dooie muur praat. En daar ís re­per­kus­sies, don’t kid your­self. Maar ek het al ge­hoor hoe die woor­de “get rid of the kno­w­led­ge­a­ble” ge­ui­ter is rond­om ons TV-be­dryf en in my ge­val, en vir ’n he­le klomp an­der men­se voor my, on­der meer Da­nie O­den­daal (die vo­ri­ge ver­vaar­di­ger) en An­nie Bas­son (Da­nie se vrou en me­de­ver­vaar­di­ger), het dit werk­lik­heid ge­word. Kyk, ek gee nie om om af­ge­dank te word nie. Wat my pla is hóé hul­le dit die af­ge­lo­pe drie jaar stap vir stap ge­doen het. Én dat geen re­des ver­skaf word nie. As jy wil ont­slae raak van een van jou be­lang­rik­ste as­sets, soos wat Ou­baas was vir 7de Laan, sê tog ten min­ste waar­om!

tvplus: Tot wan­neer is jy nog op

Ou­baas. Saam met sy ge­lief­de Hil­da.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.