Nog meer ge­hei­me

kykNET-ky­kers is gaan­de oor Sa­ra Se Ge­heim.

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

Ek is so bly om te hoor daar kom ’n sei­soen 2 van Sa­ra Se Ge­heim. Het jul­le al e­ni­ge i­dee wat op ky­kers wag? – ELIZMA SMIT, SMS

“Sei­soen 2 het nog meer ge­hei­me en ont­hul­lings. Sa­ra (Ju­ne van Merch) se ge­heim dreig om op die lap­pe te kom, Mag­gie (LeeAnn van Rooi) se stryd is lank nie iets van die ver­le­de nie en die saak teen die Asto­nia- ver­krag­ters word in die hof be­twis,” ver­klap An­ne­ke Vil­let, toe­sig­hou­den­de ver­vaar­di­ger van die reeks. Na­ta­nia van Heer­den, wat die rol van Ni­co­la ver­tolk, voeg by: “Die ky­kers­re­ak­sie op die eer­ste sei­soen was baie po­si­tief en ons is ’n heg­te span wat aan die reeks werk.” Ver­fil­ming van sei­soen 2 be­gin in Ok­to­ber in Kaap­stad.

Ju­ne van Merch as Sa­ra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.