WAAR IS MY Y PRO­GRAM?

TV Plus (Afrikaans) - - JY VRA -

Hoe­kom sien ons nie meer pro­gram­me oor Bos­bok­kies (2015-15nou) en Po­wer Cou­ple SA (2015-5 nou) nie? – ELSA, E-POS

Ons het on­ge­luk­kig sleg­te nuus. VIA en M-Net be­plan nie om nu­we sei­soe­ne van die reek­se in die ko­men­de jaar uit te saai nie. VIA se pu­bli­si­teits­be­amp­te, Ro­bert Ka­den, sê: “Daar is nie tans plan­ne vir ’n nu­we sei­soen van Die Bos­bok­kies nie, maar VIA raai ky­kers aan om hul so­si­a­le me­dia dop te hou vir e­ni­ge ver­wik­ke­lin­ge, of in­dien die ka­naal weer deel­ne­mers vir die pro­gram soek.” En Ing­rid En­gel­brecht van M-Net sê: “Tans fo­kus M-Net op sy twee nu­we plaas­li­ke reek­se, My Kit­chen Ru­les SA (2017-nou) om 18:00 en Wed­ding Bash(ers) (2017-nou) om 17:00, wat al­bei op Son­dae uit­ge­saai word.”

Die Bos­bok­kies se Andrew van Rens­burg en Ken­neth Wes­sels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.