MACHO MARKO

TV Plus (Afrikaans) - - JY VRA - – LINDA, E-POS

GaanG Marko (Fran­cois Lens­ley) die Laan ver­laat? Hy was een vanv die groot ka­rak­ters in die se­pie en nou sien ons hom skaarss in ’n e­pi­so­de. Ons hou ook baie van Marko in die se­pie 7de Laan (2000-nou).( Ro­sa-Ma­ri le Roux, die pu­bli­si­teit­be­amp­te byb 7de Laan, het ons ver­se­ker Marko gaan nie som­mer die Laan ver­laat nie. “Ky­kers kan uit­sien na hoe hy van­dees­maandv kop­pe stamp met die nu­we ka­rak­ter Es­tiE (Re­an­dri G­rey).” Lees meer op bl. 10.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.