18 – 21 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Ty en Wa­de ge­niet die saam­bly­e­ry, AB kry ont­stel­len­de nuus, en B­rid­get­te be­wys aan Ian sy’s erns­tig oor die eg­skei­ding. Lee-Ann neem ’n be­sluit oor haar en A­dam se toe­koms, en Jus­tin druk Ty vir ’n po­ker­aand­jie, maar hul­le moet eers van Wa­de ont­slae raak. Mrs J en B­rid­get­te ont­moet A­dam, R­ha­fiek sit S­te­fan op sy plek, en Jus­tin word na ’n spe­si­a­le po­ker­aand ge­nooi. B­rid­get­te kry ’n dag­vaar­ding, Ian ont­bied Chris vir ’n ver­ga­de­ring, en A­dam ont­moet Chris en ver­moed hy het dalk me­de­din­ging om Lee-Ann se hart. B­rid­get­te laat Ian verstaan sy gaan nie deur hom af­ge­skrik word nie, en Jus­tin word na nog ’n po­ker­aand ge­nooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.