18 – 22 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY -

Die druk op S­chalk neem toe ná die S­try­ders se der­de drag slae, Ni­na en Gi­de­on is meer op­ge­won­de oor Chris­sie se skool­pres­ta­sie as wat sy self is, en K­ris­tien raak oor­vrien­de­lik in haar po­gings om Si­mon te help. Al­mal be­gin twy­fel aan S­chalk se ver­moë as hoof­af­rig­ter, Bi­bi is se­nu­ag­tig oor haar af­spraak met haar aan­lyn lief­de, en Bart is oor­ge­haal vir die vol­gen­de fa­se van sy plan­ne. Bi­bi en Ike pro­beer sin maak van die vo­ri­ge dag se ont­nug­te­ring, dis die ver­kie­sings­dag vir hoof­mei­sie, en Fa­fa ver­moed een van die spe­lers lek spel­pa­tro­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.