25 – 26 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - DAYS -

Jor­dan is ge­skok om C­ly­de te sien, want dit her­in­ner haar haar bi­o­lo­gie­se pa het hom dood­ge­drink. Da­niel sê vir Bra­dy John is in ’n ko­ma, E­ric en Nicole soen by­na wan­neer hul­le oor Sa­mi se skan­da­le stry, en EJ word vry­ge­laat. Al­lie gee vir Sa­mi ’n fo­to-al­bum van haar troue met EJ, en Ka­te sê vir Sa­mi hoe­kom sy haar help om die DiMe­ras te kel­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.