18 – 22 SEP­TEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO -

Q­ha­ban­ga smeek In­no­cen­tia om N­kun­zi nie van hul fling te ver­tel nie, en N­kun­zi kon­fron­teer MaNg­co­bo om­dat sy In­no­cen­tia pro­beer ver­moor het ná In­no­cen­tia by hom klik. MaNg­co­bo ont­snap en In­no­cen­tia wil hê Q­ha­ban­ga moet haar dood­maak. Mas­ter­mind is woe­dend wan­neer Mum­sy weer ver­dwyn, en MaN­zu­za vra die fa­mi­lie om vir Mum­sy te vas en te bid. MaXim­ba be­sin oor haar le­we wan­neer die kerk haar vra om GC in die hos­pi­taal te be­soek, Jo­jo is se­nu­ag­tig wan­neer hy reg­maak om GC te gaan sien, en MaMlam­bo raai MaXim­ba aan om B­homu te los.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.