TV Plus (Afrikaans)

13 – 15 SEPTEMBER

-

Nolwazi is ongelukkig oor die toestand van haar woonstel, Lucy het ’n plan om Elsa af te skrik en haar vir goed uit die pad te kry, en Jabu wil weet wat Getty in die mou voer deur kliënte af te rokkel. Die Diales is bly hul Gog’ Flo is terug, en Namhla verstaan nie wat die probleem tussen haar en Zach is nie. Later is Cosmo baie beïndruk met Mrekza se werk, en Jack kry ’n sperdatum om die geld terug te betaal en as hy dit nie doen nie, sal daar gevolge wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa