Jo­lig­heid by die John­sons

Skuif reg vir die wel en wee van ’n fa­mi­lie en ve­le le­wens­les­se in Black-ish se sei­soen 2.

TV Plus (Afrikaans) - - KOMEDIE -

Black-ish Sei­soen 2 Son­dae e.tv (*194) 19:30 (be­gin 24 Sep­tem­ber)

Die span van die sit­kom Black-ish (2015-nou) weet hoe fa­mi­lie­pret op TV moet lyk. Eint­lik is net twee din­ge no­dig: hou dit lig­har­tig en sorg vir ’n le­wens­les in el­ke e­pi­so­de. “Ek wou eer­lik wys hoe dit is om kin­ders groot te maak in ’n an­der wê­reld as die ou­er ge­slag s’n,” sê die reeks­skep­per, Ke­nya Bar­ris. “My kin­ders is glad nie soos die swart kin­ders wat ek ont­hou toe ek jonk was nie.”

Dank­sy teg­no­lo­gie en die in­ter­net is mo­der­ne kin­ders baie meer in ver­bin­ding met die bui­te­wê­reld, “en dis ’n groot sprong”, sê An­tho­ny An­der­son, wat die John­son-pa, Dre, s­peel. “Ge­ne­ra­sies van een fa­mi­lie kyk saam na die pro­gram, en ver­dui­de­lik dan vir me­kaar: ‘O, dis hoe dit in my dae was’, en ‘Dis hoe dit nou gaan.’”

Die John­son-fa­mi­lie be­leef baie pret (van links): Pops, Jack, Rain­bow, Di­a­ne, Zoey, Ju­ni­or en Dre.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.