11 – 13 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Jus­tin raak ál meer ver­lief op Le­se­di, maar hy be­land in ’ n ne­te­li­ge si­tu­a­sie wan­neer sy eks­ver­loof­de, A­man­da, skie­lik by sy woon­stel op­daag. Es­ti suk­kel met ’n on­ge­skik­te kli­ënt by Be­leef, en Xan­der daag net be­tyds by Hil­da se woon­stel op. Mar­ko ont­wik­kel ge­voe­lens vir Es­ti maar hy pro­beer dit on­der­druk, Ma­ri­aan suk­kel om haar pyn te ver­werk, en Le­se­di sien uit daar­na om weer ’n nor­ma­le le­we te lei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.