16 – 19 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Mi­chel­le reik uit na Bi­an­ca, S­te­fan kry hoop vir die toe­koms, en Ian stel Lee-Ann en die res van sy per­so­neel voor ’n keu­se. Chris en Danni raak meer op­ti­mis­ties oor Tim se wel­stand, S­te­fan jok vir Bi­an­ca oor Mi­chel­le en S­tel­la, en Lee-Ann kon­dig iets be­lang­riks aan. Tim se frus­tra­sie met sy te­ke­nin­ge lei tot kon­flik op kan­toor en by die huis, en S­te­fan en Bi­an­ca kry skok­ken­de nuus oor S­tel­la. Rui­ter­bosch maak reg vir ’n fees­vie­ring. B­rid­get­te stuur vir Ty en Wa­de ’n ver­ras­sing, en Chris be­soek Lee-Ann vir ou­laas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.