11 – 12 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Da­niel­le raak ál meer be­kom­merd oor Tim, S­te­fan werk hard aan sy ver­hou­ding met Mi­chel­le, en B­rid­get­te voel Lee-Ann skeep haar af. A­dam kom met ’n goeie voor­stel vo­ren­dag, Mrs. J en Car­men span krag­te saam vir ’n spe­si­a­le ge­leent­heid, en Mi­chel­le vind uit Bi­an­ca wil by die Oos-Wes­re­stau­rant be­dank. Da­niel­le pro­beer Tim oor­reed om toet­se te laat doen om uit te vind of hy e­ni­ge ska­de op­ge­doen het weens sy kop­be­se­rings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.