11 – 13 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD -

Bill is bly hy het ont­slae ge­raak van “daai kle­re­ma­ker” – Rid­ge – al kos dit Bill die For­rester-aan­de­le. RJ kon­fron­teer Bill en smeek Brooke dan om die troue af te stel. Brooke vra Bill om dit uit te stel, maar hy wil weet wat RJ tus­sen Brooke en Rid­ge ge­sien het. RJ sê vir Rid­ge hy en Brooke is be­doel vir me­kaar, maar S­tef­fy dink Brooke en Bill se hu­we­lik sal voor­de­lig wees vir die For­resters.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.