23 – 24 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS – THE LEGACY -

Gog’ Flo is op­ge­won­de wan­neer sy be­trok­ke raak by Cos­mo se sok­ker­wed­den­skap, en S­man­ga haat dit dat sy dog­ter­tjie, Ro­ri­sang, in die mid­del van ’n he­wi­ge fa­mi­lie­ge­skil vas­ge­vang is. Jack ge­bruik Fa­na as ’n pi­on om sy vy­and te kel­der, en el­ders wys Lu­cy haar sag­te kant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.