23 – 24 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - ISIDINGO -

Ed­die is op die spoor van O­fent­se, wat na Mo­sam­biek ge­vlug het, en Ben­ja­min vra Brad­ley uit oor Bar­ker se be­we­gings. Ra­jesh sê vir K­gotha­lo hy wil ’n ba­ba hê, en Georgie skok Ni­na wan­neer hy vir haar sê hy het dalk nog ’n kind “ie­wers daar bui­te”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.