23 – 24 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - KEEPING SCORE -

As­han­ti en Tla­di maak weer kon­tak wan­neer As­han­ti ont­hul sy oor­weeg dit om te­rug te gaan na die VSA om haar bi­o­lo­gie­se pa op te spoor, en Ton­gai reik uit na El­lie om v­re­de te vind ná The Cro­co­di­le se dood. Sa­ra word ont­hul as ’n ku­ber­boe­lie en die an­der at­le­te by die ASA-gim skuif haar een­kant. As­han­ti vind iets kom­mer­wek­kends oor haar her­koms uit, en M­ba­zo gee Ton­gai brood­no­di­ge raad.

Jus­ti­ce be­sef nie hoe­veel hy deur sy wed­den­skap ver­loor nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.