11 – 13 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO -

K­hum­bu­la­ni sê vir S­man­ge­le hy wil haar be­ter leer ken, en hoe­wel Mond­li vir K­hum­bu­la­ni waar­sku om S­man­ge­le nie te da­te nie, is hy vas­be­slo­te om haar hart te wen. MaN­zu­za ont­moet adv. Zu­lu se nu­we vrou, MaDla­mi­ni, wat haar man vra om meer tyd met die Md­lets­hes deur te bring. N­kun­zi kry ’n ont­stel­len­de op­roep van die hos­pi­taal, maar wan­neer hy sy v­rien­de vir geld vra om Zek­het­he­lo te red, wil nie­mand help nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.