11 – 13 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - MUVHANGO -

Hang­wa­ni is ra­de­loos wan­neer die dok­ters suk­kel om Gi­za­ra se ge­heim­sin­ni­ge siek­te te di­ag­no­seer, en Ren­da­ni is vrees­be­van­ge wan­neer sy ’n spook in haar huis sien. Met die cha­os tus­sen KK en Mats­hi­diso be­sluit Vho-Ma­sin­di om haar klein­seun, Mu­di, te­rug te neem Ven­da toe, en la­ter kon­kel Vho-Ma­sin­di om KK en Mats­hi­diso ver­der uit­me­kaar te dryf. Vu­si en St­hem­bi­so is spra­ke­loos wan­neer Vuyi­se­ka vir hul­le sê sy stel nie in een van hul­le be­lang nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.