16 – 20 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Mam Ger­ty is be­kom­merd oor haar aan­ge­no­me dog­ter T­han­di se pa­ra­no­ïe­se be­hoef­te om Ger­ty se eks­man Ace te ver­nie­tig, en Lulama be­sef sy het nog ge­voe­lens vir haar ge­trou­de eks, Mand­la. Chris en A­za­nia is op ’n mis­sie om Brandon op te spoor voor­dat hy hom­self be­seer, en ’n des­pe­ra­te Le­bo moet sy kon­tant­kri­sis op­los. A­za­nia reik uit om Brandon te help, en Za­mo ver­tel van haar twy­fel­ag­ti­ge ver­le­de saam met U­hu­ru. T­han­di waar­sku Mam Ger­ty teen Ace se goei­e­man-mas­ker wan­neer hy aan­bied om saam met haar kerk toe te gaan, en U­hu­ru en sy ver­loof­de, T­han­di, stry weer eens oor Ace. Lulama en Da­mi­an meng by Le­bo en T­han­di se vriend­skap in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.