16 – 20 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

M­ka­bayi vra Le­ra­to om ver­sko­ning om­dat hy haar in ge­vaar ge­stel het, Sbu se ge­sond­heid gaan dras­ties ag­ter­uit, en die dok­ters be­rei T­han­de­ka voor op die erg­ste. Ng­we­bed­la en Glo­ria raak vrien­de­lik met me­kaar, en Du­ma maak v­re­de met sy ver­hou­ding met sy ma. I­ris kon­fron­teer Za­ne­le om­dat sy haar skul­dig wou laat lyk, en Glo­ria pro­beer ma­t­ch­ma­ker speel tus­sen Du­ma en Ma­buyi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.