16 – 20 OK­TO­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Net toe dit lyk of dit goed gaan, be­trap Vuyis­wa vir Ba­kang in ’n kom­pro­mit­te­ren­de po­si­sie en won­der of hy haar nie die he­le tyd ver­kul het nie. Kea werk met die fa­mi­lie­vrien­din Dol­ly saam om haar be­sig­heid aan die gang te kry, en Ba­kang bak mooi brood­jies by Vuyis­wa en ver­dui­de­lik al­les was ’n mis­ver­stand. Ba­kang en Vuyis­wa gaan aan waar hul­le op­ge­hou het, maar hul ver­hou­ding word weer ge­toets wan­neer Vuyis­wa met Ba­kang praat, maar die naam noem van ie­mand wat sy lief­ge­had het.

Moei­lik­heid is op pad vir Har­riet en die keer gaan sy haar­self dalk nie daar­uit kan wik­kel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.