Dis app-tas­ties

Har­ry die held het ’n ma­nier om sy s­pan­ning te oor­kom wan­neer hy met die sko­ne ge­slag praat.

TV Plus (Afrikaans) - - KOMEDIE -

Car­ters Get Rich Sei­soen 1 Dins­dae BBC B­rit (*120) 21:30 (be­gin 17 Ok­to­ber)

Wan­neer dit vir die ner­de­ri­ge 11-ja­ri­ge Har­ry Car­ter (Rio Chambers) moei­lik is om met mei­sies te ge­sels, be­sluit hy om iets daar­aan te doen in die ses e­pi­so­de lan­ge sit­kom Car­ters Get Rich (2017-nou). Die re­ke­naarslim Har­ry skep ’n so­si­a­le­net­werk-app, Honc, wat skaam ou­ens soos hy in staat stel om mei­sies te ont­moet. Honc word ’n wê­reld­wye sen­sa­sie en Si­li­con Val­ley se su­per­ryk T­rent Ze­bris­ky (Ja­mes van der Beek) koop dit vir £10 mil­joen. So word Har­ry on­mid­del­lik ryk, maar hy staan steeds met sy mond vol tan­de by mei­sies.

Die ge­we­se Daw­son’s C­reek- (19982003) s­ter Ja­mes skerts: “T­rent is slim, maar hy is nie heel­te­mal so slim as wat hy dink hy is of wil wees nie. Hy’s ’n goeie ver­koops­man, hy’s am­bi­si­eus en hy’s 100% skaam­te­loos, en dit maak hom baie pret. Die ar­me Car­ter­ge­sin moet hom met al sy stre­ke

aan­vaar wan­neer hy in hul le­we kom.” T­rent be­sef Har­ry en sy fa­mi­lie kan die skie­li­ke roem en geld nie han­teer nie, daar­om stuur hy sy as­sis­tent O­li­ver Camp­bell-Legg (John Fin­ne­mo­re) om by hul­le te gaan bly en die Car­ters te help om by hul nu­we le­we aan te pas. Maar O­li­ver moet ook aan­pas, want die Car­ters woon in ’n be­knop­te meent­huis in die ou­wê­reld­se Sui­de­li­ke En­gel­se dorp Mil­ton Key­nes, ver­ge­le­ke met sy def­ti­ge Ka­li­for­nie­se he­re­huis.

Har­ry se ou­ers, To­ny en Liz (R­has­han Sto­ne en Ker­ry God­li­man), is net so ver­stom wan­neer hul een­vou­di­ge le­we oor­nag in ’n oor­vloe­di­ge droom ver­an­der. To­ny ver­kies om sy voe­te plat op die aar­de te hou, maar Liz be­gin wild en wak­ker koop – en haar be­ïn­vloed­ba­re dog­ter, El­lie (R­hi­an­na Mer­ralls), volg haar ma se voor­beeld!

Maar vir geen teg­no-mil­joe­nêr is dit mak­lik in die moor­dend me­de­din­gen­de IT-wê­reld nie. ’n Drei­gen­de hof­saak van Sue Gos­ling (A­li­ce Lo­we), die ma van een van Har­ry se skool­maats, staar Har­ry en T­rent in die ge­sig. Sue is vas oor­tuig daar­van Har­ry het haar seun Pe­ter (Har­ry Pe­a­cock) se i­dee ge­steel en dit wins­ge­wend ge­maak. Sy plaas druk op Pe­ter om te gryp wat hy kan, maar ge­luk­kig het die Car­ters vir T­rent wat na hul­le kyk.

Die spog­ge­ri­ge IT-ou T­rent ver­an­der die Car­ters se le­we oor­nag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.