JOLIGE OU EN­GE­LAND

TV Plus (Afrikaans) - - KOMEDIE -

Dis Ja­mes van der Beek se eer­ste keer in ’n B­rit­se reeks en hy ge­niet el­ke oom­blik. “Ek wou al lank ’n soort teg­no­bil­joe­nêr speel. Ek wou se­dert ek 19 was in die VK werk en met ’n rug­sak deur die land reis. Ek het die i­dee van hier­heen kom ge­ro­man­ti­seer en wou ’n A­me­ri­ka­ner on­der ’n groep B­rit­se ak­teurs wees. Tot hier­die reeks het ek ge­dink dit sou nooit ge­beur nie!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.