Die 5 Raw-ti­tels

Die WWE het heel­wat ti­tels, maar ken jy die ver­skil tus­sen hul­le?

TV Plus (Afrikaans) - - WWE IN DIE KRYT -

WWE S­mackDo­wn Li­ve Woens­dae SS4 (*204) 02:00 & 19:00

Daar is agt groot kam­pi­oen­skap­ti­tels in die WWE, en elk­een se belt is blink met reg­te goud en di­a­man­te. Maar wat is die ver­skil tus­sen die VSA kam­pi­oen­skap­pe en die WWE­wê­reld­ti­tel? In deel 1 van ons gids tot WWE-goud be­gin ons met die vyf Raw-ti­tels:

WÊRELDKAMPIOENSKAP

Ge­skep: 25 Ju­lie 2016, toe dit die WWE­kam­pi­oen­skap­s­ti­tel ver­vang het.

Wat is dit? Die hoof­gor­del in die Rawstal, ge­dra deur die ster­re met die groot­ste na­me op daar­die oom­blik. Dis ge­woon­lik vir die Raw-in­skry­wer in die W­re­st­leMa­nia-hoof­nom­mer-krag­me­ting die vol­gen­de jaar.

Hou­er: Brock Le­snar, wat Gold­berg by W­re­st­leMa­nia 33 in A­pril ge­wen het.

INTERKONTINENTALE KAM­PI­OEN­SKAP

Ge­skep: 1 Sep­tem­ber 1979 – dis die der de oud­ste WWE-kam­pi­oen­skap wat van­dag nog ak­tief ge­bruik word.

Wat is dit? ’n Mid­kaart-ti­tel wat op­ko­men­de stoei­ers hon­ger hou – en dit het ge­ves­tig­de Su­per­ster­re te­vre­de ge­hou met ’n belt wan­neer hul storielyne yl ge­raak het.

Hou­er: The Miz, wat De­an Am­bro­se by Ex­tre­me Ru­les in Ju­nie ge­wen het.

RAW-VROUEKAMPIOENSKAP

Ge­skep: 3 A­pril 2016, toe dit die WWEDi­vas­kam­pi­oen­skap ty­dens die han- dels­merk­skei­dingd ver­vang het. Wa Wat is dit? Raw se groot ti­tel vir sy vrou­li­ke stoei­ers. Dis tot Sep­tem­ber 2016 die Vrouekampioenskap ge­noem. Hou­er: A­lexa B­liss, slegs die twee­de hou­er na­dat sy Sasha Banks in ’n e­pi­so­de van Raw in Au­gus­tus 2017 ge­wen het.

LIGSWAARGEWIG-KAM­PI­OEN­SKAP

Ge­skep: 4 Sep­tem­ber 2016 en dit ver­vang die oor­spronk­li­ke ti­tel, ge­bruik van­af 1991-2007 in die WWE en WCW. Wat is dit? ’n Kam­pi­oen­skap vir stoei­ers van 93 kg en min­der. Hou­er: En­zo A­mo­re, wat Ne­vil­le by No Mer­cy in Sep­tem­ber ver­slaan het.

RAW-TAGSPAN-KAM­PI­OEN­SKAP

Ge­skep: 20 Ok­to­ber 2002 Wat is dit? Die kam­pi­oen­skap­s­ti­tel vir twee span­ne wat me­kaar tus­sen­in wed­stry­de aan­vat. Hou­ers: De­an Am­bro­se en Seth Rol­lins, wat Ce­sa­ro en S­he­a­mus by Sum­merSlam in Au­gus­tus 2017 ge­wen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.