TYD OM TE BOET

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY -

K­ris­tien het lank­al haar mes in vir Re­na­te na­dat Re­na­te uit­ge­vind het K­ris­tien jok oor die feit dat haar ou­ers oor­le­de is. “K­ris­tien het aan die ver­keer­de kant van die spoor groot­ge­word,” ver­tel Mar­lee. “Sy het hard ge­werk om uit daai om­stan­dig­he­de te kom en sal e­nig­iets doen om nie met haar fa­mi­lie ge­as­so­si­eer te word nie.” Maar Re­na­te het ver­moed K­ris­tien jok en sy het K­ris­tien met haar ou­ers pro­beer ver­soen (op 6 Sep­tem­ber) – wat K­ris­tien die jo­sie in ge­maak het. Nou het die tyd ge­kom om Re­na­te te­rug te be­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.