BLOKRAAISEL

TV Plus (Afrikaans) - - BLOKRAAI, OPLOSSINGS & WENNERS -

DWARS

1 RIT BEDEL (8) 5 SUIWELDRANKIE (11) 12 WAT NIE GE­MIS KAN WORD NIE (5) 13 GODLOËNING (7) 14 EEN OF AN­DER TYD GE­LE­DE (7) 15 KREEF EN PERLEMOEN, BV. (6) 16 HALF (VOORVOEGSEL) (4) 17 VRY WEER­GA­WE (9) 19 MEER AS SE­WE (3) 21 LANK GE­LE­DE (5) 22 IE­MAND WAT SONDAGSKOOL BY­WOON (9) 23 ’N OPPOSISIEPARTY (2) 24 IN­ME­KAAR (5) 27 KONTROLEER (5) 28 ARRIVERING (4) 29 OOR­LE­DE (4) 30 DRAADLOOS (5) 32 GAARMAAK (5) 34 AAN­VANK­LIK (4) 35 OP AL­LE PLEK­KE (4) 36 MET MIN­DER WA­TER (5) 37 E­NORM (5) 39 SAG­TE MA­TE­RI­AAL (2) 40 SU­PER­SPORT-KOM­MEN­TA­TOR (4,5) 44 BE­KWAAM MAAK (5) 46 EK EN JY (3) 48 BEENSKUT (9) 49 IN GE­BRUIK NEEM (4) 50 OP HE­TER­DAAD . . . (6) 52 BESITTER (7) 53 IN DIE RONDTE LAAT GAAN (7) 54 WANDELAAR (5) 55 ONTSMETTING (11) 56 WAASAGTIG (8)

AF

1 UITGESTORWE REPTIEL (11) 2 RINGKOP (SA) (7) 3 HET HALLO GE­SÊ (7) 4 ONVOLTOOID (4) 5 LOKOMOTIEFBESTUURDER (8) 6 SILLABUS (8) 7 SOETWYN (7) 8 IG­NO­REER (2,1,7,3) 9 ’N SOET EETDING (11) 10 PRIKKELBAAR (9) 11 TAAM­LIK (7) 18 STEMPEL VAN EGTHEID (8) 20 SKENK (3) 25 IN ’N RIG­TING BE­WEEG (1,5,7) 26 WEGHARDLOOP (8) 31 ONGEËRG (11) 33 WITVOETJIE SOEK (11) 36 BESOPENHEID (9) 38 DIE BE­STAAN (3) 41 AL­GE­HE­LE STIL­TE (8) 42 NAGRAADSE OP­STEL (8) 43 WIL­DER­NIS (7) 45 KOKET (7) 46 IN DIE OPENBAAR (7) 47 PADBOUWERKTUIG (7) 51 TREETJIE (4)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.