WEN

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

tvplus en S­tar­burst Pro­mo­sies gee 10 ge­luk­ki­ge le­sers die kans om Li­zan­dra Win­ter se de­buut- CD te wen. “Die lied­jies op die al­bum is oor twee jaar af­ge­rond. In el­ke sei­soen van my le­we was daar nu­we inspirasie en ek het ge­skryf oor die les­se wat ek ge­leer het,” ver­tel Li­zan­dra. Die CD sluit 'n spe­si­a­le du­et saam met die ge­wil­de san­ger Jos­hua Na Die Re­ën in. Om in te skryf, SMS die sleu­tel­woord LI­ZAN­DRA, jou naam en van, stad/ dorp en die ant­woord op die vraag hier­on­der na 35982. El­ke SMS kos R1,50. Vraag: Saam met wie sing Li­zan­dra die du­et op haar CD?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.