NUUSFLITS: KYK WAT­TER BOE­RE HET AL­MAL LIEF­DE GE­VIND!

TV Plus (Afrikaans) - - JV VRA -

Boer Soek 'n Vrou (2008-nou) se sei­soen 10 be­ginb op Don­der­dag 12 Ok­to­ber om 20:00 op kykNET met 'n bo­nus! Tal­le ky­kers het al ge­won­derg wat­ter vo­ri­ge deel­ne­mers lief­ded ge­vind het. Voor­dat die aan­bie­der, Min­ki Jou­bert, saam met die tien nu­we deel­ne­mers van sei­soen 10 op hul reis gaan om pas­maats te vind, kan ky­kers in drie spe­si­a­les e­pi­so­des op 12, 19 en 26 Ok­to­ber sien wat­ter boe­re in sei­soe­ne 1-9 ge­luk ge­vind het.

Min­ki Jou­bert.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.