P­RI­SON BRE­AK

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 5 Maan­dae M-Net (*101) 19:00 E­pi­so­des 3 & 4 Dis se­we jaar se­dert die half­broers Lin­coln en Mi­cha­el (Do­mi­nic Pur­cell en Went­worth Mil­ler) die eer­ste keer uit die tronk ont­snap het in die ak­sie­ril­ler P­ri­son Bre­ak (2005-nou).

Vyf din­ge wat jy moet weet:

1 Mi­cha­el het sy dood in sei­soen 4 se slo­te­pi­so­de (2009) ver­sin om sy vrou, Sa­ra, en seun, Mi­ke (Sarah Way­ne Cal­lies en Chris­ti­an Mi­cha­el Cooper), te red. 2 In e­pi­so­de 1 (2 Okt.), het die pas vry­ge­la­te tronk­vo­ël T-Bag (Ro­bert K­nep­per) 3 Lin­coln op ’n on­lang­se fo­to ge­wys Mi­cha­el leef nog. Lin­coln het sy broer in ’n Je­ment­ronk ge­kry in e­pi­so­de 1, waar hy kam­tig ’n ter­ro­ris vir die mi­li­tan­te groep Isis was. 4 Die weer ge­trou­de Sa­ra wou nie glo Mi­cha­el leef nie tot hy haar per SMS in e­pi­so­de 2 (9 Okt.) ge­waar­sku het “’n storm is op pad”. 5 Voor hy Mi­cha­el kon help ont­snap uit die tronk in e­pi­so­de 2 moes Lin­coln en sy me­de­ban­diet C-No­te (Rock­mond Dun­bar) ’n be­lang­ri­ke in­ge­ni­eur van die Isis red.

Lin­coln (links) en Mi­cha­el. Al­mal praat oor die reeks, maar kan jy nou be­gin kyk? Ja, dis wat jy moet weet:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.