Nuut in A­fri­kaans

S­kuif reg vir splin­ter­nu­we kyk­stof van nou tot in Ja­nu­a­rie.

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

HER­MAN SE FEES Spe­si­a­le reeks Uit­saai­tye: Don­der­dag 23 No­vem­ber om 18:30; Maan­dag 27 No­vem­ber om 21:30, Vry­dag 1 De­sem­ber om 19:00; en Dins­dag 5 De­sem­ber om 18:30 Moet weet: Her­man Len­sing, kos­re­dak­teur van die tyd­skrif Sa­rie, nooi ky­kers in hier­die spe­si­a­le fees­bo­nan­za van vier e­pi­so­des in sy kom­buis en deel sy de­kor-i­dees vir die fees­tyd. MY VREEM­DE VRIEN­DE Sei­soen 1

Be­gin: Vry­dag 1 De­sem­ber om 21:00 Moet weet: Die mu­si­kant Du P­reez S­trauss het 5 000 Fa­ce­book-vrien­de en ont­moet die eer­ste keer van hier­die uit­ge­soek­te skerm­vrien­de in le­wen­de ly­we. DIE KOEKTANNIE Sei­soen 2 Be­gin: Dins­dag 12 De­sem­ber om 18:30

Moet weet: Die bo­baas-bak­ster Mar­li Vis­ser keer te­rug vir nog ’n sei­soen en bak spog­koe­ke vir spe­si­a­le gas­te in haar kom­buis in Doug­las. LANDBOUWEEKLIKS Sei­soen 1 Be­gin: Dins­dag 9 Ja­nu­a­rie om 19:30 Moet weet: ’n Nu­we joer­naal­pro­gram oor die Suid-A­fri­kaan­se land­bou, aan­ge­bied deur joer­na­lis I­vor P­ri­ce. KOM ONS BRAAI: FA­MI­LIE EN VRIEN­DE Sei­soen 2 Be­gin: Dins­dag 9 Ja­nu­a­rie om 20:00

Moet weet: Kom Ons Braai se ge­wil­de sus­ters­pro­gram waar vrien­de en fa­mi­lie saam mee­ding, is te­rug vir ’n twee­de sei­soen.

KLAVIERKUIERS MET PEDRO Sei­soen 2

Be­gin: Dins­dag 9 Ja­nu­a­rie om 21:00

Moet weet: Die ta­lent­vol­le kla­vier­spe­ler Pedro Kru­ger se ge­sels- en­mu­siek­pro­gram is nou ’n vol­le uur lank en spog met be­ken­de kuns­te­naars soos An­ne­li van Rooy­en, S­tef Bos, Fran­cois van Co­ke en Sa­rah T­heron. ROOI TAMATIE Sei­soen 1 Be­gin: Don­der­dag 11 Ja­nu­a­rie om 18:30 Moet weet: Die mees­ter­sjef en re­stau­rant­ei­e­naar Re­net­te Vos­loo deel haar smul­lek­ker re­sep­te en sto­ries uit haar le­we in die kos­wê­reld. RA­DIO RAPS Sei­soen 1 Be­gin: Vry­dag 12 Ja­nu­a­rie om 20:00

Moet weet: Die in­ter­net­sen­sa­sie Jo­na­than van Ra­dio Raps kry sy eie pit­ti­ge ko­me­die-re­a­li­teits­pro­gram. GE­NOEG Sei­soen 1 Be­gin: Maan­dag 15 Ja­nu­a­rie om 17:30

Moet weet: ’n Nu­we ge­wigs­ver­lies­pro­gram waar die regruk­span ’n nu­we kan­di­daat on­der han­de neem om daar­die oor­tol­li­ge ki­lo­gram­me af te skud.

TRIPPE, TRAPPE, TONE Sei­soen 1

Be­gin: Woens­dag 17 Ja­nu­a­rie om 17:00

Moet weet: ’n Nu­we bal­dans­kom­pe­ti­sie vir kin­ders waar 12 paar­tjies dit op die dans­baan uit­spook om as SA se bes­te jong dans­paar­tjie ge­kroon te word. Bi­an­ca le Gran­ge (regs) is die aan­bie­der en Brandon Ei­lers le Ri­che en Di­a­ni Ger­nandt is die be­oor­de­laars.

Her­man Len­sing deel sy lief­de vir kos en de­kor met ky­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.