Gra­tis met DStv

As jy ’n DStv P­re­mi­um-re­ke­ning het, kry jy S­ho­w­max nou el­ke maand gra­tis!

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Is jy moeg vir al die pro­gram­her­ha­lings op die ver­skil­len­de DStv­ka­na­le? Daar is lig aan die ein­de van die ton­nel as jy ’n DStv P­re­mi­um­re­ke­ning het, want jy weet dit dalk nog nie, maar jy het stil­le­tjies toe­gang ge­kry tot meer as 35 000 reek­se, e­pi­so­des, dok­kies en flieks! Waar­van praat ons? Die in­ter­net­stroom­diens S­ho­w­max, na­tuur­lik. As jy reeds in­ge­te­ken is op DStv P­re­mi­um, kan jy nou die S­ho­w­max­diens aan jou re­ke­ning kop­pel – gra­tis! SO­VEEL KEU­SES Jy hoef nie te sit en wag om jou ge­skenk oop te maak nie! So­dra jy S­ho­w­max op jou DStv­in­te­ke­ning ge­ak­ti­veer het (lees ver­der vir die stap­vir­stap in­struk­sies), is die in­houd da­de­lik be­skik­baar. Jy kan kies om jou guns­te­ling­pro­gram deur e­ni­ge Wi­Fi­hots­pot na jou toe­stel af te laai om dit la­ter te kyk (ont­hou: jy kan net 25 in­di­vi­du­e­le e­pi­so­des of flieks op ’n slag op jou toe­stel bê­re), of jy kan jou guns­te­lin­g­reeks of ­fliek stroom en dit op aan­vraag kyk – druk net Pau­se en kom la­ter te­rug om ver­der te kyk. WAT EN HOE? Hier is hoe jy te werk moet gaan en wat jy no­dig het om S­ho­w­max el­ke maand gra­tis te kry deur jou DStv­in­te­ke­ning te ge­bruik:

• ’n DStv P­re­mi­um­re­ke­ning • ’n DStv Ex­plo­ra OF ’n slim­foon/ ta

blet/skoot­re­ke­naar • toe­gang tot die in­ter­net via Wi­Fi,

ADSL of an­der (2MB mi­ni­mum) • die S­ho­w­max­app af­ge­laai op jou toe

stel (dis reeds in die DStv Now­app)

Volg dan hier­die mak­li­ke stap­pe om S­ho­w­max op jou DStv­re­ke­ning te ak­ti­veer: 1 Gaan na s­ho­w­max.com 2 S­kep jou S­ho­w­max­re­ke­ning 3 By be­taal­me­to­de, kies “DStv add to ac­count” 4 Te­ken in met jou DStv­aan­meld (Con­nect ID­de­tails) en aan­vaar die B’s & V’s 5 Voeg S­ho­w­max by jou DSt­vre­ke­ning en be­gin kyk! WAT JY KRY

Die S­ho­w­max­ka­ta­lo­gus word week­liks by­ge­werk en dis nie net in­ter­na­si­o­na­le ti­tels wat jy daar sal kry nie. Bui­ten fan­ta­sie­reek­se soos Game Of Thro­nes (2011­nou; al se­we sei­soe­ne is be­skik­baar) en die ril­ler­dra­ma Mr. Ro­bot (2015­nou; sei­soen 3 is eks­klu­sief op S­ho­w­max), is daar ook kykNET­se­pies soos Bin­ne­lan­ders (2005­nou; lees meer op ble. 14­15) en Suid­oos­ter (2015­ nou; lees meer op ble. 16­17), as­ook die nu­we dra­ma­reeks Wa­ter­front (2017nou; lees meer op bl. 38)! Daar is ook die oor­spronk­li­ke SA se­pie E­go­li (19922010 – al 18 sei­soe­ne is be­skik­baar vir af­laai of stro­ming), en die im­mer­groen ko­me­die­reeks oor die Van Ton­ders van Or­kney S­nork Nie (1989­1992). Met meer as 35 000 reek­se en flieks om uit te kies, gaan jy dank­sy S­ho­w­max nie kan be­sluit waar om te be­gin nie!

Al­les van Mr. Ro­bot en Wa­ter­front tot I­si­ba­ya en Game Of Thro­nes is op S­ho­w­max be­skik­baar.

Jy kan al 18 sei­soe­ne van die se­pie E­go­li op S­ho­w­max kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.