Ge­bro­ke ver­hou­dings en ver­vreem­ding

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE - 7de Laan Week­dae SABC2 (*192) 18:00

NO­VEM­BER Va­nes­sa en Xan­der kom oor­een om hul pro­ble­me een­kant toe te s­kuif om Kar­men se ont­hal­we, die Wel­man­ge­sin be­gin uit­me­kaar­val wan­neer Chris al sy geld ver­loor, en die Op­pie­kof­fie-kel­ne­rin No­zi leer Hil­da hoe om met ho­ë­hak­skoe­ne te loop. Xan­der smeek Vin­ce om nie ne­ga­tie­we op­mer­kings te maak teen­oor die maat­skap­li­ke wer­ker wat moet be­paal of Kar­men aan haar ou­ers te­rug­be­sorg gaan word nie, en Ma­ri­aan is ge­skok wan­neer Chris sê hul­le gaan moont­lik hul huis ver­loor. Hil­da lyk vreemd wan­neer sy met gri­me­ring be­gin eks­pe­ri­men­teer, Ric­kus en Die­de­rik word woon­stel­maats, en Bo­ni­ta is vas­be­slo­te om haar kind teen al die Mein­tjies-dra­mas te be­skerm. Xan­der en Va­nes­sa is be­kom­merd wan­neer Kar­men hul­le nie as haar ou­ers her­ken nie, en Wil­lem en A­mo­rey staan Chris by in sy don­ker­ste uur. Hil­da vlug na haar woon­stel wan­neer sy be­sef al­mal lag vir haar nu­we voor­koms, en Le­se­di jaag na die po­li­sie­sta­sie wan­neer haar pa daar aan­ge­hou word. DE­SEM­BER ’n Per­soon uit Con­nie se ver­le­de is te­rug in die Laan en ma­ni­pu­leer haar A­man­da gaan weer moei­lik­heid maak. weer, maar Ag­gie word nie ge­flous nie. Hil­da en Ma­ri­aan het ’n groot uit­val oor Ma­ri­aan se be­sluit om Chris te ver­ge­we vir sy ver­hou­ding met Ru­da. Va­nes­sa en Xan­der be­sluit om ’n siel­kun­di­ge te gaan sien, en Chris is be­kom­merd oor A­mo­rey wat moont­lik ’n ver­hou­ding met haar bi­o­lo­gie­se pa, Frank (Al­bert Ma­ritz), wil hê. Va­nes­sa en Xan­der is vas­be­slo­te om uit te vind wie die per­soon was wat Kar­men ont­voer het. A­lexa be­gin dep­pre­sief raak en niks wat haar kê­rel An­dré doen om haar be­ter te laat voel werk nie. Ag­gie dink sy weet wie die per­soon is wat ge­re­ël het dat Ric­kus aan­ge­val word om­dat hy saam Con­nie oe­fen. T­ho­mas ( Vi­an Sing­le­ton) en T­hi­nus (Ian Roe­lofs) kom kui­er in Hill­si­de vir die De­sem­ber-va­kan­sie, daar’s ’n groot par­ty­tjie in Op­pie­kof­fie op Kers­dag, en Es­ti en Mar­ko deel ’n in­tie­me oom­blik ty­dens die Nu­we­jaar­sjol in die klub. JA­NU­A­RIE

Ric­kus kan nie sy oë van die nu­we boek­win­kel­as­sis­tent O­li­via (Na­dia Herb­st) af­hou nie, K­ha­nyi (H­lehle Nd­lo­vu) kom kui­er weer in Hill­si­de, en Le­se­di be­gin Fi­ka­ni in ’n an­der lig sien. Jus­tin en Vin­ce se pa, Ar­nold Lang­ley (Si­mon Bruin­ders), lê on­ver­wags be­soek af, Va­nes­sa is vas­be­slo­te om haar hu­we­lik met Xan­der te red, en A­man­da (Ca­ri­na Nel) kom maak weer moei­lik­heid.

VER­LE­DE KEER ’n Hoog­swan­ger Bo­ni­ta het on­ver­wags te­rug­ge­keer na Hill­si­de, A­lexa het haar re­pu­ta­sie as ’n dok­ter op die spel ge­plaas, en Ric­kus het A­mo­rey ge­kon­fron­teer oor hoe sleg sy hul ma, Ma­ri­aan, be­han­del. 8 – 10 NO­VEM­BER Wil­lem en An­dré kom nie goed oor die weg nie, Va­nes­sa kry regs­ad­vies by Le­se­di of sy van Xan­der moet skei of nie, en Fi­ka­ni be­wys sy lo­ja­li­teit aan Ric­kus. Vin­ce pro­beer die vre­de tus­sen al die Mein­tjie­se be­waar, A­lexa raak te be­trok­ke by een van haar pa­si­ën­te wat bloed­kan­ker het, en Jus­tin is vas­be­slo­te om die waar­heid oor Bo­ni­ta en haar ba­ba uit te vind. 13 – 17 NO­VEM­BER

Hil­da is ver­lig wan­neer sy uit­vind haar fi­nan­si­ë­le pro­ble­me is iets van die ver­le­de, Ma­ri­aan steek haar neus in an­der se sa­ke, en An­dré wor­stel om te be­sluit of hy die po­li­sie oor Kar­men moet bel. Va­nes­sa trek ty­de­lik by haar ma in, en Ver­non, die nu­we boe­tiek-as­sis­tent, gee Hil­da raad oor die nuut­ste mo­de­nei­gings. C­har­mai­ne en Va­nes­sa is uit die veld ge­slaan wan­neer Xan­der hul­le in­lig Kar­men is ge­vind en An­dré dink A­lexa is ’n held, maar sy voel jam­mer vir Het­tie en T­jat­tas wat na Kar­men om­ge­sien het. Ma­ri­aan is hoop­vol Chris gaan haar vir al­les ver­ge­we. 20 – 21 NO­VEM­BER Va­nes­sa en Xan­der se hu­we­lik wan­kel, Ma­ri­aan is ver­plet­ter wan­neer Chris weer vir Ru­da be­gin sien, en A­mo­rey en A­lexa stamp kop­pe.

An­dré (in­las) en A­lexa se ver­hou­ding is op die rot­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.