Kom­plot­te en wan­troue

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Ge­troud Met Rug­by Week­dae kykNET (*144) 21:00 Koe­kie se tee­tuin gee Fa­fa grys ha­re, Sasha kom te­rug van haar toer en kan nie an­ders as om uit­ge­sluit te voel nie, en Li­am en Lin­dy se si­tu­a­sie raak ver­der ge­kom­pli­seerd. Chris­sie se nu­we haar­styl ont­stel Gi­de­on, Lin­dy suk­kel om Li­am met sy aan­han­gers te deel, en Fa­fa het s­leg­te nuus vir Koe­kie en haar tee­tuin. Li­am en B­litz se lief­des­le­wens wil net nie op dreef kom nie, en Reitz sien swa­rig­heid wan­neer Sasha ’n stom­stre­ke-aand re­ël. Si­mon is be­kom­merd oor Re­na­te se nu­we oe­fen­roe­ti­ne, en Ni­na vind van Gi­de­on se ge­heim uit. Sasha pro­beer Se­an oor­tuig om haar toe te laat om ’n oor­spronk­li­ke al­bum op te neem. Re­na­te kan nie uit­ge­praat raak oor haar nu­we fiks­heids­in­struk­teur nie, en Sasha veg teen haar on­rus­tig­heid oor Reitz en An­na se vriend­skap. Gi­de­on pro­beer sy bes om Ni­na se ver­troue te­rug te wen, An­na deel ’n groot ge­heim met Chris­sie, en Re­na­te kry Bi­bi en Ma­ry­ke so­ver om ook te be­gin oe­fen. Li­am gaan sien S­chalk oor sy ver­hou­ding met Lin­dy, en Re­na­te se in­struk­teur ver­oor­saak ’n nu­we be­lang­stel­ling in fiks­heid on­der die vroue. S­chalk pro­beer ’n ma­nier on­der­han­del vir Li­am en Lin­dy om saam te kan wees. Sasha en Se­an sit vas oor haar op­tre­des by Pot­ties. Koe­kie se sus­ter Mag­da (in­las) gaan bin­ne­kort weer kom kui­er. Die man­ne is op hol oor die vroue se fiks­heids­in­struk­teur, en Reitz moet hom­self aan Sasha ver­dui­de­lik. An­na pro­beer Sasha ge­rus­stel oor haar vriend­skap met Reitz, en Bart is steeds in sak en as oor Li­am se oor­win­ning. Sasha be­sluit om iets te doen om die wry­wing tus­sen haar en Reitz te ver­lig. Die S­try­der­vroue kom in op­stand oor die nu­we lid van die af­rig­ting­span, en Bart be­gin met nog ’n kom­plot teen S­chalk. Mag­da (El­za­bé Ziets­man) kom kui­er weer vir haar sus Koe­kie en dryf haar teen die mu­re uit. An­na wys ’n an­der kant van haar vir Sasha, en die pom­pons dring daar­op aan om deel van die Kers­kon­sert te wees. Re­na­te be­sluit om ’n twee­de dok­ters­me­ning te kry oor hoe­kom sy suk­kel om swan­ger te raak. Bart deel op­win­den­de nuus by die raads­ver­ga­de­ring, en Koe­kie het ’n pro­bleem met Mag­da wat met Pot­tie die kroeg­man flirt. Si­mon pro­beer Re­na­te troos, en din­ge raak warm tus­sen Pot­tie en Mag­da. Chris­sie vind dit moei­lik om An­na se ge­heim te ver­werk, Bart gaan voort met sy plan om S­chalk te ont­troon, en Si­mon en Re­na­te pro­beer met hul le­we aan­gaan ná Re­na­te se toets­uit­slae. Ons het ge­vra, maar dis teen Ge­troud Met Rug­by se be­leid om sto­rie­ly­ne so ver voor­uit te gee en hul­le wou dus nie lus­ma­kers vir Ja­nu­a­rie gee nie. S­chalk het steeds ge­wor­stel om ant­woor­de vir die uit­ge­lek­te wed­stryd­plan­ne te kry, Bi­bi en Ike het te­rug­ge­keer van hul wit­te­brood in K­waZu­luNa­tal, en An­na het by die Bek­kers in­ge­trek. Koe­kie kry teen­stand van Fa­fa oor haar tee­tuin, TJ raak se­nu­ag­tig oor die oor­gang na ho­ër­skool, en Sil­via maak B­litz se le­we moei­lik in haar po­gings om hul vriend­skap ge­heim te hou. Dis ’n saak van le­we en dood vir Bi­bi en Ma­ry­ke wan­neer hul­le deur twee ro­wers gy­se­laar ge­hou word, Sil­via vat die pom­pons vas, en K­ris­tien maak din­ge moei­lik vir Li­am en Lin­dy.

Fa­fa be­gin vei­lig­heids­maat­re­ëls by die huis op­skerp, K­ris­tien kry haar plan vir Li­am aan die gang, en Ma­ry­ke en Fa­fa stamp kop­pe om­dat Fa­fa ’n vuur­wa­pen wil kry. Bi­bi se pos­t­trau­ma­tie­se stres neem toe, en Fe­stus se wens word waar. Ma­ry­ke en Bi­bi pro­beer elk op hul eie ma­nier die trau­ma van die roof­tog ver­werk, Koe­kie kry ’n plan om klan­te vir haar tee­tuin te werf, en die stram­heid tus­sen Reitz en Sasha duur voort. K­ris­tien be­rei Li­am voor vir sy on­der­houd, en An­na help Chris­sie om haar eie styl te vind. Li­am se on­der­houd vind plaas, Koe­kie se tee­tuin be­gin hand­uit ruk, en die Bek­kers ont­moet ’n nu­we Chris­sie ná haar trans­for­ma­sie. Lin­dy en K­ris­tien sit vas oor Li­am se on­der­houd, Koe­kie se klan­te is be­sig om Fa­fa se huis oor te neem, en Li­am kon­fron­teer K­ris­tien oor die ar­ti­kel. NO­VEM­BER JA­NU­A­RIE DE­SEM­BER 13 – 17 NO­VEM­BER 20 – 21 NO­VEM­BER VER­LE­DE KEER 8 – 10 NO­VEM­BER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.