Vals no­te in die kerk

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Mas­ter­mind, MaNg­co­bo, Mxo­li­si, MaN­zu­zu en Mond­li het meer as ge­noeg moei­lik­heid. U­za­lo Week­dae SABC1 (*191) 20:30 Mond­li ver­tel K­hum­bu­la­ni ’n paar din­ge wat hy van S­man­ge­le moet weet, en Q­ha­ban­ga kom van kapt. M­thimk­hu­lu se skok­ken­de nu­we plan­ne te ho­re. Mond­li kom vo­ren­dag met ’n plan om Q­ha­ban­ga in ’n strik te lei en N­kun­zi te ont­mas­ker. Adv. Zu­lu ver­tel uit die blou­te vir MaDla­mi­ni van nu­we reis­plan­ne, maar hul­le word ont­wrig deur s­leg­te nuus oor MaDla­mi­ni, en adv. Zu­lu moet tus­sen die twee vroue in sy le­we kies. Q­ha­ban­ga gaan tot ak­sie oor ná N­kun­zi hom waar­sku, en N­kun­zi se plan­ne word on­ver­wags deur die stok­vel­vroue in die wie­le ge­ry.

MaN­zu­za is groen van ja­loe­sie en adv. Zu­lu is plat­ge­slaan wan­neer hy hoor hoe erns­tig MaDla­mi­ni se toe­stand is. MaDla­mi­ni kry goeie nuus wat ook s­leg­te nuus is, en MaN­zu­za kies tus­sen haar kerk en haar hart voor sy haar me­de­din­ger gaan be­soek. Past. Md­lets­he raak weer ver­mis, en MaDla­mi­ni vra MaMlam­bo se hulp. Al­mal in K­waMas­hu skin­der oor S­man­ge­le se nu­we stryd, en Fi­ki­le se ver­krampt­heid skok die sa­lon­vroue. Die kerk en sa­lonk­li­ën­te kyk S­man­ge­le aan as­of sy van lot­jie ge- tik is wan­neer sy met ’n i­ni­si­a­tief be­gin en die koor pro­beer her­e­nig. Mas­ter­mind se slim stre­ke is op, Mond­li be­derf No­sipho se groot dag, en Q­ha­ban­ga lei N­kun­zi op die ver­keer­de pad. Mond­li se­ë­vier, No­sipho neem ’n dap­per stap, en MaNg­co­bo kry te­ë­spoed.

Al­mal in K­waMas­hu lag ag­ter haar rug vir S­man­ge­le, en daar’s ’n nu­we kerkskan­daal – wag tot al­mal van MaN­zu­za se af­fair hoor! MaMlam­bo vra Mxo­li­si se hulp wan­neer som­mi­ge ge­meen­te­le­de past. Md­lets­he skop ter­wyl hy lê, en T­ho­bi­le maan Sma om nie koor­mal te raak nie. Die ver­lief­de Q­ha­ban­ga luis­ter nie na N­kun­zi nie, en Mxo­li­si het ’n warm wenk vir Mas­ter­mind en N­kun­zi. Mond­li en No­sipho pro­beer oor be­gin, en Q­ha­ban­ga be­land in die tronk na­dat hy vir die lief­de veg. Din­ge lyk be­ter vir N­kun­zi na­dat Q­ha­ban­ga ’n groot tran­sak­sie be­klink, en die stryd om die kerk­lei­er­skap ont­aard in ’n oor­log. T­ho­bi­le wen die koor se guns, maar Sma wei­er om op te gee en word uit­ge­vang dat sy toor­kuns ge­bruik. N­kun­zi stel Mas­ter­mind en Q­ha­ban­ga se bo­se plan om ’n huur­moor­de­naar te kry aan die kaak, en twee ko­re sê me­kaar die stryd aan. Past. Md­lets­he pro­beer MaMlam­bo be­ïn­druk, en N­kun­zi stop ’n ba­klei­e­ry tus­sen Mxo­li­si en Q­ha­ban­ga. NO­VEM­BER JA­NU­A­RIE DE­SEM­BER K­hum­bu­la­ni het sy lief­de aan S­man­ge­le be­wys, N­kun­zi het uit­ge­vind Zek­het­he­lo is nie sy bi­o­lo­gie­se dog­ter nie, en Q­ha­ban­ga moes die po­li­sie mis­lei wat na ge­steel­de kar­re ge­soek het. K­hum­bu­la­ni is be­kom­merd oor hoe S­man­ge­le op sy ge­heim gaan re­a­geer – kan hy waag om haar die waar­heid te ver­tel? Zek­het­he­lo pro­beer die waar­heid oor N­kun­zi uit­vind, en past. Md­lets­he kan nie help om op te let nie hoe op­ge­dol­lie MaN­zu­za is wan­neer sy hom ver­tel sy gaan adv. Zu­lu be­soek. Mas­ter­mind tei­ken kapt. M­thim­ku­lu se kos­baar­ste be­sit­ting in op­drag van N­kun­zi, en N­kun­zi moet die ge­vol­ge dra wan­neer Mas­ter­mind hom gee wat hy wou ge­had het. S­man­ge­le suk­kel om sin te maak van wat K­hum­bu­la­ni haar ver­tel het en wend haar tot MaN­zu­za vir raad. Adv. Zu­lu en MaN­zu­za be­sluit om me­kaar uit te los, maar past. Md­lets­he en MaDla­mi­ni is ag­ter­dog­tig. Mas­ter­mind kry iets wat sy ge­we­te pla in die kat­te­bak van ’n ge­steel­de kar, maar N­kun­zi wei­er dat hy die reg­te ding doen. En Kapt. M­thimk­hu­lu waar­sku N­kun­zi hy is op sy spoor. N­kun­zi ver­seg om die af­tog te blaas en speel met No­sipho en Q­ha­ban­ga soos pi­on­ne op sy skaak­bord. S­man­ge­le kry ’n twee­de kans, maar maak on­we­tend vir K­hum­bu­la­ni seer. In­tus­sen kry MaN­zu­za, ge­teis­ter deur skuld­ge­voe­lens, be­den­kin­ge oor adv. Zu­lu.

BBBVERLEDE KEER 8 – 10 NO­VEM­BER 13 – 17 NO­VEM­BER 20 – 21 NO­VEM­BER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.