Ge­hard en ge­reed

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Get­ty se ge­drag is duis­ter, Ga­d­af­fi is weer ’n gan­ster, en Sp­he en Ma­z­wi voer ’n oor­log oor “hul” ba­ba Ro­ri­sang. Ge­ne­ra­ti­ons – The Le­ga­cy Week­dae SABC1 (*191) 20:00 NO­VEM­BER Ve­ran­de­rings in Get­ty se ge­drag be­kom­mer die Di­a­le-fa­mi­lie, en Ga­d­af­fi is te­rug by sy gang­ster-ge­drag. Ma­w­zi kry ’n dui­de­li­ke waar­sku­wing en Tau voel ver­raai, maar hy gaan nie lank met ’n mes teen sy rug loop nie. Le­se­di word uit­ge­vra, maar sy is on­se­ker, en Lu­cy en Cos­mo stuur ’n soek­ge­sel­skap uit. M­rek­za red Get­ty op die nip­per­tjie, Nan­di be­gin ’n aan­val om haar fa­mi­lie te be­skerm en S­man­ga pro­beer weg­bly van ba­ba Ro­ri­sang, maar dis mak­li­ker ge­sê as ge­daan. Le­se­di ont­dek iets kom­mer­wek­kends by die skool, en Tau ver­loor ’n kern­deel van sy sa­ke­ryk: E­z­we­ni.

’n On­der­wy­ser en sy protégé kom teen me­kaar te staan en daar is pro­ble­me by die Wê­reld­vigs­dag­funk­sie. Ma­z­wi is dalk nie meer ’n al­leen­lo­per nie, maar dit be­te­ken nie hy loer nie na die vroue in die dorp nie, en Gog’ Flo gaan haar nie deur haar fa­mi­lie laat voor­skryf wie in haar vrien­de­kring mag wees nie. Ba­ba Ro­ri is in die mid­del van ’n tou­trek­ke­ry, en N­tom­bi (Bu­sis­wa Mam­bi) speel met Fa­na se ge­voe­lens. Nol­wa­zi ba­klei teen haar fol­te­raar, en B­ri­an gaan ’n les ge­leer word wat hy nie sal ver­geet nie. Tau se ge­luk be­gin draai, Sp­he en Ma­z­wi se toe­sig­stryd raak le­li­ker, en Get­ty be­gin aan haar eie in­tu­ï­sie twy­fel. Ma­z­wi word in ’n hoek ge­dryf, maar Sp­he is die een wat om haar le­we moet veg. Lu­cy stel Le­se­di te­leur en Le­se­di vra Cos­mo om hulp. Jack se mees­ter­plan word ont­hul, Mo­le­fe (Mot­hu­si C­he­be­let­sa­ni) kan nie ver­der oor sy pro­ble­me jok nie, en Zi­tha gaan weer on­der die dek­man­tel te werk om te ver­se­ker haar plan slaag die

keer.

Daar is ’n nu­we warm paar­tjie in die dorp, maar hul lief­de gaan pro­ble­me vir hul vy­an­di­ge fa­mi­lies ver­oor­saak. Fa­na het ’n nu­we span­lid, maar is die per­soon ge­reed om te doen wat van hom ge­vra word? Zi­tha se skoon­ma be­sorg haar hoof­bre­kens, en daar skort iets met ie­mand se tref- en-trap-sto­rie. Zon­di­we is met die rug teen die muur, en Nol­wa­zi gee haar­self aan die po­li­sie oor. La­ter kry Zi­tha iets duis­ters op haar skoot­re­ke­naar. Zi­tha gaan ’n groot ver­ras­sing kry. JA­NU­A­RIE DE­SEM­BER www.fa­ce­book.com/tvplus VER­LE­DE KEER Ma­z­wi se ge­drag het din­ge be­derf, en AK het be­lang­ri­ke in­lig­ting be­kom. S­man­ga het ont­hul wie ba­ba Ro­ri­sang se ou­ers is, maar Sp­he het in­te­res­san­te nuus ge­kry toe die bloed­toets-uit­slae kom. 8 – 10 NO­VEM­BER Nol­wa­zi se ge­duld raak op, en Mp­ho word aan­ge­rand. Nan­di is op haar hoe­de wan­neer sy hoor hoe haar voor­deur oop­ge­dwing word, en Gog’ Flo se dob­bel­ver­sla­wing ruk hand­uit. Vuyo is op die oor­logs­pad ná hy uit­vind Get­ty het hom om die bos ge­lei, en AK laat hom nie in­ti­mi­deer nie. Ma­z­wi se pri­vaat speur­der het ont­stel­len­de nuus. 13 – 17 NO­VEM­BER

Tau is reg vir oor­log met die Moro­ka-fa­mi­lie, en Zon­di­we is in twee ge­skeur deur die Mp­ho-si­tu­a­sie. ’n Waar­sku­wing van die voor­ge­slag­te laat die fa­mi­lie gons, Get­ty s­kuif haar dro­me op­sy, en Ga­d­af­fi wil nie “net vrien­de” met Sp­he wees nie. Gog’ Flo het erg droog­ge­maak en die Moro­ka-fa­mi­lie kry ’n los­prys­brief. S­man­ga maak S­po­r­o­ro deel van die span, en Jack kry ver­ba­sen­de nuus van die po­li­sie. 20 – 21 NO­VEM­BER Namhla is op ’n mis­sie, en Gog’ Flo se dob­bel­ge­luk het op­ge­droog. Tau het ’n nu­we aan­vals­plan en Sp­he sit haar pa, Jack, op sy plek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.