K­re­a­tie­we haar­kap­per

Kaz M­cFad­den “blom” as die gay haar­kap­per Hen­drik­kie.

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Ouboet En Wors Sei­soen 1 Maan­dae kykNET (*144) 20:00

Hen­drik­kie van Ton­der (Kaz M­cFad­den), die e­nig­ste spruit van Ouboet en Yol­lie (Frank Op­per­man en Sal­ly Campher), is in sy e­le­ment in sy haar­sa­lon Hair By Hen­drik­kie. In sy room­yspienk u­ni­form sny, blow-dry en sti­leer Hen­drik­kie sy lo­ja­le kli­ën­te se ha­re met flair en styl, en hy spog som­mer el­ke dag self met sy eie nu­we flam­bo­jan­te haar­styl. “Ek is mal oor ka­rak­ter­rol­le, maar ge­niet dit om vir af­wis­se­ling ’n ko­mie­se ka­rak­ter soos Hen­drik­kie te ver­tolk,” ver­tel Kaz, wat SABC2-ky­kers tans ook as Ka­te (Ja­na Kru­ger) se lang ver­lo­re en ge­fol­ter­de seun Ja­co in die dra­ma­reeks Erfsondes (2007-nou) sien.

KYK DIE KAPSELS!

En kyk, daar­die wind­ma­ke­ri­ge haar­sty­le van Hen­drik­kie het ky­kers be­hoor­lik aan die praat! Kaz (32) ver­tel Hen­drik­kie het 26 haar­sty­le in die he­le reeks van 26 e­pi­so­des – ’n nu­we haar­styl vir el­ke e­pi­so­de. “Ek het die eer­ste vyf haar­sty­le self ge­skep,“ver­tel Kaz trots, “maar toe het my i­dees op­ge­droog.” A­del Be­zui­den­hout, die haar­sti­lis van die ver­vaar­di­gers We­stel, en toe in­ge­spring en met nog 21 nu­we haar­sty­le

vo­ren­dag ge­kom. “Ge­luk­kig neem dit nie te lank om ’n nu­we haar­styl te sti­leer voor­dat ons be­gin ver­film nie, want my ha­re is lank en dus mak­lik han­teer­baar,” ver­dui­de­lik Kaz.

OOP­KOP GROEN­TJIE

Waar die an­der ka­rak­ters soos Ouboet en Yol­lie, en Wors en Mol­ly ( Wil­lie Ester­hui­zen en Lizz Mei­ring) al ou be­ken­des by ky­kers is (Or­kney S­nork Nie 1989-1992, Vet­koek­pa­leis 1996-1999 en Mol­ly & Wors 20092011), is Hen­drik­kie die groen­tjie in die nu­we sit­kom – in die laas­te e­pi­so­des van Or­kney S­nork Nie het Ouboet en Yol­lie ’n pienk­voet ge­naamd Hen­drik­kie ry­ker ge­word.

“Hen­drik­kie ver­teen­woor­dig die nu­we ge­ne­ra­sie en is baie meer oop­kop as pa Ouboet en oom Wors,” ver­tel Kaz. “Die an­der ak­teurs, be­hal­we Gie­lie (Wyn­and van Vol­lenstee) wat ook ’n nu­we­ling is, se ka­rak­ters is lank­al ge­ves­tig, maar ek moes Hen­drik­kie se ka­rak­ter van nuuts af slyp.” Wil­lie, die skry­wer, re­gis­seur en uit­voe­ren­de ver­vaar­di­ger, en sy broer Pie­ter, die me­de-re­gis­seur van Ouboet En Wors, het voor die ver­fil­ming vir Kaz pre­sies ver­dui­de­lik hoe hul­le Hen­drik­kie se ka­rak­ter sien. “Wil­lie en Pie­ter wou nie hê ek moes Hen­drik­kie te gay of te dra­ma­ties speel nie, want dan sou die ka­rak­ter bie­tjie ‘o­ver the top’ wees,” ver­dui­de­lik Kaz.

ERFSONDES SE JA­CO

Kaz was vroe­ëer van­jaar pas klaar met die ver­fil­ming van sei­soen 6 van Erfsondes, waar­in hy Ja­co speel, toe hy by Ouboet En Wors moes in­val. “Ja­co en Hen­drik­kie ver­skil he­mels­breed van me­kaar. Met Hen­drik­kie is dit wat jy sien dit wat jy kry, maar Ja­co dra baie mas­kers. Hy suk­kel om sy eie i­den­ti­teit te vind en tree dus an­ders teen­oor ver­skil­len­de men­se op,” ver­dui­de­lik Kaz.

Die 32-ja­ri­ge ak­teur is bly hy kan nou meer TV-werk doen na­dat hy die af­ge­lo­pe paar jaar in flieks soos Die Won­der­wer­ker (2012), Knys­na (2014) en S­trik­das (2015) te sien was. “2017 was tot dus­ver ’n groot TV-jaar vir my,” sê Kaz, wat ons ook as De­wald in 7de Laan (2000-nou) en as Car­lo Mar­ti­nel­li in Vil­la Ro­sa (2004-2016) ge­sien het. “Ek ge­niet flieks, maar met TV-reek­se kry jy so­veel meer tyd om jou ka­rak­ter te ont­wik­kel.”

En ons kan nie an­ders nie as om te won­der – het Kaz des­tyds as tjok­ker­tjie Or­kney S­nork Nie ge­kyk? “Ja, ge­reeld! Ont­hou jy hoe Wim­pie (An­rich Herb­st) so in die Van Ton­ders se sit­ka­mer oor die bank ge­bok­spring het? Ek was ’n groot fan van Wim­pie en het sy truuks ge­reeld na­ge­boots, tot groot ir­ri­ta­sie van my ma, Mag­da,” lag hy. Min het Kaz des­tyds ge­weet hy gaan een­dag self ’n Van Ton­der word!

Wors (heel bo) en Ouboet. Hen­drik­kie (Kaz M­cFad­den) spog met 26 ver­skil­len­de haar­sty­le in Õu­boet En Wors.

Hen­drik­kie en Boe­boe (Li­a­ne Heyl) in lig­te luim.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.