Sa­ke van be­lang

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

I­si­din­go Week­dae SABC3 (*193) 19:00 NO­VEM­BER Ga­briel se te­rug­keer na Ho­ri­zon Deep het nie vol­gens plan ver­loop nie, en Ni­na is meer on­se­ker van haar­self as ooit te­vo­re wan­neer sy die DNS-re­sul­ta­te sien. Le­ra­to se be­sig­heid blom en sy moet am­per kli­ën­te weg­wys, en Ni­na kry ’n ver­ras­sen­de be­soe­ker wat om werk smeek. Mat­la­la het nuus vir Ge­or­gie, maar weet nie hoe om hom te ver­tel nie. Ga­briel meld aan vir sy eer­ste dag by die werk, maar is on­kant ge­vang deur wie op hom wag. Le­ra­to se be­sig­heid neem af en sy is des­pe­raat om weer in aan­vraag te wees. DE­SEM­BER

Ni­na kry ’n on­wel­ko­me ver­ras­sing van Ni­ki­we en K­gotha­lo oor een van haar sa­ke­be­lang­stel­lings, en Ni­na vaar uit oor die DNS-toet­se en dreig Mat­la­la. Le­ra­to het groot plan­ne vir haar be­sig­heid maar Se­cha­ba dink nie dis haal­baar nie, en Ga­briel is in die duis­ter oor sy aan­de­le in The Rec. Mat­la­la hard­loop weg eer­der as om die waar­heid in die oë te kyk, en Le­ra­to is weer op haar knieë en smeek Se­cha­ba om haar te help met die sa­lon van haar dro­me. ’n Koe­rant­be­rig b­ring s­leg­te nuus na Ho­ri­zon Deep, en die DNS-sa­ge rus steeds swaar op die Zam­de­las. Ni­ki­we hou aan met haar pro­tes teen vrou­e­mis­han­de­ling, en Wen­dy is ver­ras wan­neer sy in ’n ar­moe­di­ge Mor­ong­wa vas­loop. Ben vra Ra­jesh ’n “in­te­res­san­te” vraag oor ’n vrien­de-met-voor­de­le-si­tu­a­sie, en Le­ra­to is oor­ge­haal om haar sa­lon van hoek tot kant reg te ruk. JA­NU­A­RIE Zan­dré is be­reid om sy ou­ers kwaad te maak wat sy stu­dies be­tref, en ’n fo­to in die koe­ran­te het Ni­ki­we in ’n veg­lus­ti­ge bui. Se­cha­ba hou ’n oog oor Le­ra­to en K­gotha­lo se kon­tak by die werk, en daar’s meer dra­ma in die La­te­gan-huis, maar die keer is An­ja die mid­del­punt daar­van. VER­LE­DE KEER Lala­ge het haar dog­ter, An­ja, ge­dwing om met Hen­drik te praat ná An­ja haar pa pro­beer ver­my het, en Ni­na was on­wil­lig om haar lang ver­lo­re sib­be te aan­vaar. 8 – 10 NO­VEM­BER Ni­ki­we loop in haar groot­ste nag­mer­rie vas: Ga­briel! Ga­tan­ga slin­ger waar­sku­wings oor die voor­va­ders rond, en Ra­jesh se pa-in­stink skop in lank voor­dat hy een is. Mat­la­la se e­nig­ste op­sie is iets wat hy nie wil doen nie: om sy pa Ge­or­gie se hart te breek. Lala­ge se nu­we sa­ke­plan het ’n s­leg­te be­gin, en Ni­ki­we is in ’n ne­te­li­ge si­tu­a­sie ná ’n aan­val.

Ra­jesh kry gemengde boodskappe oor Ga­briel se te­rug­keer, en Ge­or­gie is weer sy kon­ke­len­de self wan­neer Ni­na op ’n DNS-toets aan­dring. An­ja speel vre­de­ma­ker vir haar ma en tan­nie Wen­dy, en dis Ga­briel se beurt om sy groot­ste nag­mer­rie te aan­skou. Ge­or­gie se plan gaan hom brand, en Lala­ge en Wen­dy skik hul ge­skil op die e­nig­ste ma­nier wat hul­le ken: deur ’n bak­kom­pe­ti­sie te hou. Ben­ja­min en Ra­jesh kan nie oor­een­kom oor Ga­briel nie, en drie Bold & Beau­ti­ful-ster­re be­soek The Deep (lees meer op ble. 22-23). Ni­na soek Ga­briel se aan­de­le in The Rec, maar wil nie be­taal wat hy no­dig het nie. Ge­or­gie soek fa­mi­lie­vre­de, en Le­ra­to is be­roemd dank­sy ’n ce­leb-kli­ënt se so­si­a­le­me­dia-boodskappe. 13 – 17 NO­VEM­BER 20 – 21 NO­VEM­BER

Le­ra­to (links) en Ni­na se werk­sa­ke is in ’n war­boel, maar dis pri­vaat pro­ble­me wat Ra­jesh be­sig hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.